Home About Us Why Us Our Authors Whats Up Contact Us
 

We develop and publish
literature guides language guides teacher guides enrichment guides answer guides reader companions exam support

helping you study and pass ...
dramas novels poetry film study short stories and now ... Shakespeare!

We develop publications with a strong focus on literature and language.

     
Guide Your Grade
Grade 8 Grade 9 Grade 10 Grade 11 Grade 12
Literature Guides
2in1 Literature Guides
3in1 Literature Guides
Drama Literature Guides
Novel Literature Guides
Poetry Literature Guides
Film Study Literature Guides
Short Story Literature Guides
Shakespeare Literature Guides
Readers
Film Study Literature Guides
Afrikaans Posters
Afrikaans Drama Poster
Afrikaans Novel Poster
Afrikaans Poetry Poster
Afrikaans Film Study Poster
Afrikaans Short Stories Poster
English Posters
English Poetry Poster
Shakespeare Posters

Value Added .::. Afrikaans Novel

Value Added | Onderwêreld
Value Added Products are held in limited stock quantity and ordered on demand, subject to receiving a bona-fide order.
Onderwêreld - Afrikaans Novel  
Title: Onderwêreld
Author(s): Fanie Viljoen
ISBN/EAN: 9780624046691
Publication Date: August 2008
Category: Afrikaans Readers (Books): Novel | Youth
Format/Extent: Softcover. Pages: 144pp
Curriculum: South African IEB and National Curricula
Language: Afrikaans, Home/First Additional Language (HL/FAL)
Phase/Grades: Further Education & Training (FET)
Price (excl. delivery): Retail Price: R132.95 ZAR
  Buy Direct: R119.66 ZAR (min. order qty: 20)
  You Save: R13.30 ZAR (10%)
go back
     
     
Buy Direct Discount
10% off Retail Price
Only applicable to schools
that Buy Direct from SeiKlo.

Minimum Orders Only
Minimum 20 units per title.
Concession for small classes and/or top-up orders only.

Prices excl. delivery.
Despatch on Tue. & Thu.
Allow 5-10 business days.
 
RECOMMENDED FOR YOUR PRESCRIBED LITERATURE!

The Onderwêreld – Novel (Reader) is available from SeiKlo Publishers as a Value Added Product. For use with:

 
English:

"Onderwêreld is set at a private school for boys in KwaZulu-Natal where Greg Owen is head boy. At the start of their matric year a new pupil, an outsider figure called Ekhardt, joins the class. Greg feels a strange affinity towards Ekhardt and it is not long before they forge a strong friendship. Ekhardt initiates Greg into the world of computer hacking." – Tafelberg

Afrikaans:

"Die verhaal speel af by ’n elite privaat seunskool waar Greg Owen hoofseun is en Ekhardt, ’n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ’n band tussen die twee seuns. Ekhardt erken dat hy ’n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwêreld in wat hom, onwillekeurig, in ’n gevaarlike avontuur intrek.

Met Ekhardt se skielike en geheimsinnige verdwyning, begin Greg alles wat hy voorheen as vanselfsprekend aanvaar het, bevraagteken. Ekhardt se verdwyning betrek Greg op twee vlakke – as moontlike verdagte en later as blootlegger van ’n gevaarlike ondergrondse projek waarin sy skoolhoof en – ook sy pa – betrek word. Dit lei tot die ontbloting van Ekhardt se ware identiteit en skep ’n geleentheid tot groter eerlikheid in onderlinge verhoudinge in Greg se ouerhuis." – Tafelberg

 
MORE ABOUT THIS PUBLICATION

English:

Onderwêreld is a youth novel by Fanie Viljoen. "The author has done extensive research on hacking and this, together with a well written and well conceptualised storyline, makes for a thrilling read." – Tafelberg

Afrikaans:

Onderwêreld is 'n jeugroman deur Fanie Viljoen. "Dit is ’n uitstekend nagevorsde verhaal oor ’n vakgebied wat baie jongmense boei. Die verhaal word knap verbeeld met ’n boeiende storielyn en verrassings in die ontknoping. Die verhaal is fyn gekonstrueer met ’n opbouende spanningslyn en knap taalgebruik, wat die leser elke detail van die seuns se hacking met opgehoue asems volg en jou meesleur met elke draai van die plot.

Greg, ’n toppresteerder en suksesvolle sportman, is ’n sterk karakter en verteller met wie tienerseuns sal kan identifiseer. Hy is ’n komplekse ou met komplekse verhoudings, onder andere met sy ouers. Sy gevoel dat hy nooit sy oorlede broer se skoene sal volstaan nie, wek empatie by die leser. Die tema van tienerselfmoord en oormate druk deur ouers op kinders om te presteer, staan ook in hierdie verhaal sentraal.

Dat Greg Owen, die modelseun, ’n hacker word en ’n paar onwettige dinge doen, strook heeltemal met sy lojaliteit teenoor sy vriend en sy sterk regverdigheidsin. Die wêreld van hackers en die manipulering van data word hier fassinerend verken. Treffend is ook die gebruik om die hoofstuknommers in “rekenaartaal” weer te gee met definisies tussen afdelings wat ook die rekenaartema verder uitbou.

’n Sterk pluspunt is ook die hantering van die aanloklike gegewe rondom hacking wat net toe dit aanloklik lyk, die onwettigheid daarvan uitwys en subtiel teen die verleiding waarsku.

Hierdie is ’n uitstekende geskrewe en gekonseptualiseerde verhaal wat enduit boei. Die taalgebruik is gevoelig en die wyse waarop die onderwêreld van die rekenaarbedryf verken word, is insiggewend en dit is juis wat aan hierdie verhaal ’n geheimsinnige aura gee." – Tafelberg

Connect with SeiKlo
Facebook Twitter GooglePlus Scribd Pinterest LinkedIn
Share Your Secret
Edu-Lit
Op-Let
Join Mailing List
 
Sign Up!
 

  Explore: Discover: Connect:
  Afrikaans   Grade 8   Facebook Facebook  
  English   Grade 9   GooglePlus Google+  
  Prescribed   Grade 10   Twitter Twitter  
  Value Added   Grade 11   Twitter YouTube  
  SeiKloZone   Grade 12        

Back to Top

 
Please take a moment (or two) to read our legal notices. They serve to protect you too.
Copyright © 2004 – 2013 SeiKlo Publishers (Pty) Ltd. Website design and development by Antigone Design Studio. This site is best viewed with a screen resolution of 1024x768. Contact the Webmaster to report any errors.